Brendan Peyper - Hierdie Skoen Gaan Pas Ft. Ray Dylan Lyrics

Hierdie Skoen Gaan Pas

Brendan Peyper

Feat: Ray Dylan
1,438 0 0
Brendan Peyper Hierdie Skoen Gaan Pas Ft. Ray Dylan lyrics

Brendan Peyper is Suid-Afrika se nuutse blou-oog sangsensasie wat die land oorompel het met sy aansteeklike lirieke.Dié 19-jarige boerseun van Bloemfontein het in 2014 matrikuleer by Jim Fouche Hoërsk...

About Hierdie Skoen Gaan Pas

Edit
Nothing yet. Click Edit to add something.

Brendan Peyper Hierdie Skoen Gaan Pas Lyrics

Correct Lyrics
[Brendan Peyper Ft. Ray Dylan - Hierdie Skoen Gaan Pas lyrics]
Dis soos 'n suikersoet soen in die more
Droom verlore

'n Wonder bo wonder
Werk soos die hitte van die somer
Warmer as warm
Ek smelt in jou hande

Die nommer 1 wat ek sien
Jy weet jy is meer as 'n 10
Ek weet ek sal jou nooit kan verdien

Dis net kwessie van tyd
Dan gaan ek jou date

Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is te goed vir my

Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf

Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is soos goud vir my

Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan
Trek hom aan

Jy maak golwe op die water
En jy trek my nader

Hoor jy my hartklop
Tik hier soos 'n tydbom
Om en om op die dansvloer

Ek dink dis tyd dat ons soen
Ek het nou alles gedoen

Ja girl jy weet dis vir ons bedoel
Dis net 'n kwessie van tyd
Dan gaan ons twee date

Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is te goed vir my

Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf

Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is soos goud vir my

Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan
Trek hom aan

Jy weet ek kan nie sonder jou
Ek kan nie sonder jou nie
Brendan Peyper Hierdie Skoen Gaan Pas lyrics Ft. Ray Dylan
Share Brendan Peyper Hierdie Skoen Gaan Pas lyrics

What do you think about this song?

Hint: Nig_r_a