Brendan Peyper - Tafelberg vir Twee  Lyrics

Tafelberg vir Twee

Brendan Peyper

1,223 0 0
Brendan Peyper Tafelberg vir Twee lyrics

Brendan Peyper is Suid-Afrika se nuutse blou-oog sangsensasie wat die land oorompel het met sy aansteeklike lirieke.Dié 19-jarige boerseun van Bloemfontein het in 2014 matrikuleer by Jim Fouche Hoërsk...

About Tafelberg vir Twee

Edit
Nothing yet. Click Edit to add something.

Brendan Peyper Tafelberg vir Twee Lyrics

Correct Lyrics
[Brendan Peyper - Tafelberg vir Twee lyrics]
Ek kan nie meer op,
Ek kan nie meer ophou aan jou dink nie
Tyd wil nie om,
Tyd wil nie omgaan, as ek aan jou dink nie
Jy moet nou huistoe kom,
Want die Kaap is leeg sonder jou.
Jy moet na my toe kom,
Want ek wil jou weer sien en vashou

[Koor]
Ek dek Tafelberg vir Twee
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek Tafelberg vir Twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir Twee

Ek kan nie meer aan,
Ek kan nie meer aangaan sonder jou lag nie
Tyd wil nie meer aan,
Tyd wil nie meer aangaan as jy nie hier is nie
Jy moet nou huistoe kom,
Want die Kaap is leeg sonder jou
Jy moet na my toe kom,
Want ek wil jou weer sien en vashou

[Koor]

Ek bestel vir ons die horizon,
Die hemelskildery is net ‘'n klip gooi weg,
Tot die maan en die sterre kom,
Dan vat ek jou saam oor die melkweg,

Tafelberg, (Sal jy jou hart vir my gee)
Tafelberg, Ek dek Tafelberg

Sal jy jou hart vir my gee
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir Twee

Ek dek Tafelberg vir Twee
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek Tafelberg vir Twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir Twee
Brendan Peyper Tafelberg vir Twee lyrics
Share Brendan Peyper Tafelberg vir Twee lyrics

What do you think about this song?

Hint: Nig_r_a
Brendan Peyper Tafelberg vir Twee Music Video

Other Songs By Brendan Peyper

Show all Songs by Brendan Peyper, A-Z

Other Top Songs