Brendan Peyper - N Boeredrukkie vir My Boeremeisie  Lyrics

N Boeredrukkie vir My Boeremeisie

Brendan Peyper

1,405 0 0
Brendan Peyper N Boeredrukkie vir My Boeremeisie lyrics

Brendan Peyper is Suid-Afrika se nuutse blou-oog sangsensasie wat die land oorompel het met sy aansteeklike lirieke.Dié 19-jarige boerseun van Bloemfontein het in 2014 matrikuleer by Jim Fouche Hoërsk...

About N Boeredrukkie vir My Boeremeisie

Edit
Nothing yet. Click Edit to add something.

Brendan Peyper N Boeredrukkie vir My Boeremeisie Lyrics

Correct Lyrics
[Brendan Peyper - N Boeredrukkie vir My Boeremeisie lyrics]
Ek weet ek is nie ryk nie
aan geld of groot praktyk nie
maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd
Ek ry nie 'n fancy kar nie
ek's nie in n famous band nie
geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel

Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en ny suikerbekkie saam

Ek het nog nie ver gereis nie
italië of parys nie
maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou
ek is nie 'n superhero
maar ek voel soos een as jy my vashou
deur storms en deur vuur beskerm ek jou

Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Saaaaam
Ek en my suikerbekkie saam
Brendan Peyper N Boeredrukkie vir My Boeremeisie lyrics
Share Brendan Peyper N Boeredrukkie vir My Boeremeisie lyrics

What do you think about this song?

Hint: Nig_r_a
Brendan Peyper N Boeredrukkie vir My Boeremeisie Music Video

Other Songs By Brendan Peyper

Show all Songs by Brendan Peyper, A-Z

Other Top Songs