Brendan Peyper - Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie  Lyrics

Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie

Brendan Peyper

1,930 0 0
Brendan Peyper Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie lyrics

Brendan Peyper is Suid-Afrika se nuutse blou-oog sangsensasie wat die land oorompel het met sy aansteeklike lirieke.Dié 19-jarige boerseun van Bloemfontein het in 2014 matrikuleer by Jim Fouche Hoërsk...

About Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie

Edit
Nothing yet. Click Edit to add something.

Brendan Peyper Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie Lyrics

Correct Lyrics
[Brendan Peyper - Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie lyrics]
[Verse 1]
Jou hare bruin jou oë so blou,
Ek hou van blou
ek hou van jou
Skielik maak my wêreld sin,
Jy pas so mooi daar binne-in

Nie dat ek dit so beplan nie
Ek wil nie sonder jou aangaan nie,

Geen woorde wat jou kan beskryf,
Jou lag, jou hart, perfekte lyf
Mooier as die horison
Ek is verlief en dis hoekom,
Van nou af kan jy met my toor
Ek het klaar my hart by jou verloor,
Ek wens die tyd kan nou stilstaan
Ek wens die tyd kan nou stilstaan

[Koor]

Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog ‘n bietjie
Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê!

[Verse 2]
Jou stem is sag, Jou lippe rooi,
Ek hou van rooi
En jy’s so mooi
Daars niks wat met jou vergelyk,
Ek kan nie ophou vir jou kyk
Dis nie dat ek hieroor wil kla nie,
Maar ek het nie hiervoor gevra nie

Ek wens net jy wil soms stilstaan

[Mid]
Ag skuif tog net so bietjie nader,
Jy weet mos ek’s mal oor jou,
En ek sal jou vir altyd lief kan hê!
Brendan Peyper Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie lyrics
Share Brendan Peyper Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie lyrics

What do you think about this song?

Hint: Nig_r_a
Brendan Peyper Stop Wag Bly Nog 'N Bietjie Music Video

Other Songs By Brendan Peyper

Show all Songs by Brendan Peyper, A-Z

Other Top Songs